Aanlyn teologiese opleiding

Vir gewone mense met ‘n buitengewone belangstelling in die Bybel

Aanlyn teologiese opleiding

Vir gewone mense met ‘n buitengewone belangstelling in die Bybel

Wat is eUni?

eUni is vir gewone mense, wat ‘n buitengewone passie het om die Bybel beter te verstaan. eUni is ‘n aanlynonderrigplatform. Dit bestaan uit verskeie modules, en laat deelnemers toe om teen hul eie tempo te leer. eUni se doel is om Jesus meer verstaanbaar te maak. eUni is ’n produk van eKerk.  

Hoe werk dit?

Skryf in vir ons drie-jaar aanlyn teologies opleidingsprogram en voltooi verskeie modules teen jou eie tyd en tempo. Jy kan registreer per jaar of per kwartaal. Ontvang ’n sertifikaat van voltooiing aan die einde van elke volledige voltooide jaar. 

Jy moet jaar een voltooi om vir jaar twee te kan inskryf.

Wat gaan ek leer?

Slide
Kwartaal 1:

Op reis deur die Bybelse wêreld

Ontdek die Bybelse mense en hulle algemene waardes en gebruike.
Ontdek eer en skaamte en weldoenerskap.
Ontdek Bybelse mense se verstaan van faamiliewees en tyd.
Deurbreek die Bybelse stilte in die kerk: beginsels vir Bybelverstaan.

previous arrow
next arrow
Slide
Kwartaal 1:

Ontdek Paulus

Paulus, Apostel van God en Christus vir die nasies.
Paulus se (nie-so)stil jare.
Die harde realiteite van apostelskap en geloof.
1 Tessalonisense gebeur!

previous arrow
next arrow

Kwartaal 1 – 4:

In ontwikkeling. Beskikbaar 2026. Hou ons digitale kanale en jou e-posse dop vir meer inligting.
Slide
Kwartaal 1:

Op reis deur die Johannes Evangelie

Ontdek die Johannes Evangelie en sy proloog.
Wees in die regte familie. Wees in die regte reddingsverhaal.
Jesus maak alles nuut.
Jesus en God se wil is gevaarlik.

previous arrow
next arrow

Fasiliteerders

Prof. Stephan Joubert

Dr. Roedolf Botha

Dr. Pierre Engelbrecht

Hoe registreer ek?

Nuut by eUni?

Registreer vir JAAR 1 per kwartaal of vir die hele jaar.

Net sommige kwartale voltooi vir JAAR 1?

Skryf in en betaal vir uitstaande kwartale om JAAR 1 te voltooi deur in te teken op jou bestaande eUni profiel.

JAAR 1 voltooi?

Skryf in en betaal vir JAAR 2 per kwartaal of vir die hele jaar deur in te teken op jou bestaande eUni profiel.

Edit Template

Nuut by eUni?

Registreer vir JAAR 1 per kwartaal of vir die hele jaar.

Net sommige kwartale voltooi vir JAAR 1?

Skryf in en betaal vir uitstaande kwartale om JAAR 1 te voltooi deur in te teken op jou bestaande eUni profiel.

JAAR 1 voltooi?

Skryf in en betaal vir JAAR 2 per kwartaal of vir die hele jaar deur in te teken op jou bestaande eUni profiel.

eUni vir leraars & bedienings

NG leraars kan nou eUni voltooi vir VBO punte. Groepinskrywings is beskikbaar vir selgroepe, Bybelstudiegroepe of bedieningspanne.

Epos:

‘n produk van eKerk:
Veilige betaling deur:
Verskeie betalingsmetodes beskikbaar via Payfast

© eKerk Vereniging